WeekBrief 5: 16 Feb 2024

Matriekuitslae 2023

Ware uitnemendheid is om jouself te oortref in alles wat jy doen. Na afloop van die 2023 matriekeksamen het die Skole Ondersteuningsentrum (SOS) die uitslae ontleed en die volgende inligting is beskikbaar gestel. Besoek gerus die webtuiste van www.skole.co.za vir die...