Jim Fouche

Sport

HomeSport
JF Sport

Erekode

Ons speel om te wen.
Nie vir glorie nie, maar vir die trots van die skool.
Met oorgawe, maar gedissiplineerd.
Vir die kameraadskap wat deur elke oefening en elke punt opgebou word.
Om elke wedstryd, hoe belangrik ookal, die beste geleentheid te maak.
Met ons oë gerig op die wenstreep & ons harte gerig op God.

“Wen of verloor, jy is ‘n wenner as jy jou beste gee.”

Mnr. Corné Erasmus

Mnr. Corné Erasmus

HOOF: SPORT

JF Sport

Oefensentrum

JF beskik oor ‘n moderne oefensentrum met die nuutste toerusting en het ook die dienste van verskeie kenners op sportgebied.

Sportwetenskaplike: Neil Murphy – 083 698 9061
Fisioterapeut: Wilmerie Jacobs – 082 321 6495

WELKOM BY JF SPORT

SPORTE WAT ONS AANBIED

Rugby

PRESTASIES
  • 2 spelers Vrystaat Cravenweekspan
  • Eie 7’s Toernooi
  • 5 spanne woon Glenwood Rugbyfees by
  • 23 spelers in Vrystaatspanne
  • o/14A span wen liga
  • 4 spanne in stadsliga finaal
  • 1 speler in Vrystaat o/17 Sewesspan

Netbal

PRESTASIES
  • Senior spelers toer jaarliks na George asook Waterkloof
  • 17 ingeskrewe ligaspanne
  • 16 spanne na semi-fi nale van ligas
  • 6 leerders in Vrystaatspan
  • 1 leerder in Proteaspan (o/21)
  • 1ste Span in Wesgrow Sentrale Skolereeks
  • o/14C Span en 2de wen Wesgrow Sentrale Skolereeks
  • 2de Span – 1ste in Stadsliga

Hokkie

PRESTASIES
  • n Astro wat ten volle benut word
  • 13 spanne in Bloemfontein stadsliga: 1 – 2de plek, 6 – 3de plekke
  • Verskeie spanne neem aan toernooie in April vakansie deel
  • Wesgrow Sentrale Sportreeks:
    3 – 1ste plekke (seunspanne)
  • Dogterspanne:  3 – 2de plek, 2 – 3de plekke
  • 23 seuns en 6 dogters in SVS spanne
  • JF ALgehele wenner van SSS-liga

SWEM

PRESTASIES
  • 17 leerders neem deel aan Vrystaat Interhoër byeenkoms
  • Behaal in die finaal 28 items
  • 6 Goue medaljes verower

TENNIS

PRESTASIES
  • 2 spanne in die liga

SKAAK

PRESTASIES
  • 2 spanne neem deel aan die skoleliga
  • 2 spelers in Vrystaat skaakspan ingesluit
  • o/15 A-span eindig 4de in liga
  • o/19 A-span eindig 6de in liga
  • 2 uitnodigings vir SA Skaak Kampioenskappe

Atletiek

PRESTASIES

JF-ATLETIEKSPAN: 80 ATLETE

  • Vrystaat kampioenskap: 11 goue Medaljes
  • Vrystaat ASA Kampioenskap: 7 goue Medaljes
  • 10 atlete in Vrystaatspanne
  • 69 plekke waarvan 34 1ste plekke, tydens die Sonebyeenkoms
  • JP Botha JF-Uitnodigingsbyeenkoms in die 4de kwartaal

Pluimbal

PRESTASIES
  • 4 leerders wen silwer by die “All Africa” kampioenskap. 1 Leerder wen goud in enkelspel en 1 leerder wen silwer in dubbelspel.
  • 5 leerders in SA Oefengroep vir All Africa Toernooi
  • 17 leerders in Vrystaatspanne.
  • 1 leerder in SA Seniorspan
  • Dogters A-span 1ste plek tydens SA skole
  • Seuns A-span behaal 1ste plek tydens SA skole.
  • JF wen ‘Free State Sport Award’

Trompoppies

PRESTASIES
  • Wenners van Vrystaatliga
  • 9 Lede Vrystaatkleure en Vrystaatspan
  • 11de in SA-span
  • 3 SAMCA-kleure
  • Eliteliga by Nasionale Kampioenskap

Driekamp

PRESTASIES
  • 1 leerder neem deel aan SA-kampioenskappe
  • JF Gees is ‘n Fees

Landloop

PRESTASIES
  • 6 atlete word ingesluit in die Vrystaatspan

Tweekamp

PRESTASIES
  • 4 leerders in Suid-Vrystaatspan
  • 1ste plek in o/17 ouderdomsgroep

Dubbelkamp

PRESTASIES
  • 2 leerders neem aan SA-kampioenskappe deel

Krieket

PRESTASIES
  • 2 spanne in o/15-ligas
  • 2 spanne in o/19-ligas
  • 10 leerders in Suid-Vrystaat spanne
  • September vakansie toer na Mosselbaai

Potspel

PRESTASIES
  • 1 leerder in Vrystaat B-span
  • JF A-span 2de Bloemfontein liga