Jim Fouche

Kultuur

HomeKultuur

Jim Fouché 

KULTUUR

Wanneer ek aan kultuur van JF dink dan sien ek hierdie groen koringlande. Die potensiaal en die talent lê so dik soos ‘n ryp koringaar. Daar is ‘n plekkie vir elke leerder hier by JF om sy volle potensiaal te bereik hier in die kultuur-akker.

Kom stap saam deur die groen kultuurlande.

HOOF: Mev. Annemarie Malan

HOOF: Mev. Annemarie Malan

HOOF: KULTUUR

WELKOM BY JF KULTUUR

kulturele aktiwiteite WAT ONS AANBIED

Kunste Akademie

MEER INLIGTING
  • 206 studente
  • Verskeie leerders behaal A+ en A++ tydens die kunswedstryd
  • Buite kurrikulêre afrigting: Klavier, viool, kitaar, sang, drama, dromme en dans
  • Musiek as vak: Departementeel

Kontak:
Ilse Fourie
Hoof: Kultuurakademie
siriusbloem@gmail.com

Redenaars & Debat

MEER INLIGTING
  • Spanredenaars dring deur na Nasionale rondte
  • 1 leerder is die Nasional wenner van
  • Radikale Redenaars
  • 5 leerders deur na Radikale
  • Redenaars Vrystaat finaal
  • 6 leerders in die finaal van die ATKV
  • Vrystaat redenaars rondte
  • 1 leerder behaal 4de plek in ATKV-redenaars
  • Oppi-tong af: 1 leerder behaal 5de plek nasionaal
  • Oppi-tong af: 2 A-simbole en 6 A+ -simbole
  • 2 junior- en 2 seniorspanne neem aan
  • ATKV-debat deel

Kontak:
Karen De Bruyn
karendebr@gmail.com

Voortrekkers

MEER INLIGTING
  • Grootste hoërskoolgroep in die Vrystaat met 121 jeuglede
  • Grootste kommando in die land
  • 14 Presidentverkenners Voorslag Voortrekkers
  • 1 leeder Vrystaat Jeugleier

Kontak:
Bertie Eimer
+27 83 984 2113

Oester - Skoolkoerant

MEER INLIGTING