JIM FOUCHé
ONTMOET ONS SPAN
Ons span is toegewyd aan die uitleef van die kernwaardes waarop ons skool gefundeer is.
Ons behandel al ons leerders met gesag, deernis en professionaliteit, ongeag van hul persoonlike eienskappe, en eerbiedig hul regte en waardigheid. Ons strewe na uitnemendheid in ons onderrig en skep ‘n veilige en ondersteunende omgewing vir al ons leerders, wat ons as ‘n positiewe voorbeeld kan volg
Jim Fouché
ONS PERSONEEL
- 1. Hoof
- 2. Adjunkhoof
- 3. Bestuurspan
- 4. Personeel
Henri Wilken
Skoolhoof
Corne Erasmus
Sporthoof | TEG/IGO
James Taylor
Koshuishoof | Finansies, EBW / REK
Betsie Magnus
JFFJ & LOO, EBW / EKON, LOO 1
Marisa Smit
SAMS | F.WET / NW/M
Millie Van Wyk
Finansiehoof | Wiskunde
Annemarie Malan
Kultuurhoof | IT / RTT
Annatjie Human
Bemarkingshoof | RTT / IT
Jannecke Koekemoer
Dissiplinehoof | Wiskunde
Johan van Zyl
Grond & Geboue Hoof | EBW / REK / BEST
Ilse Fourie
Graadhoof Gr.8 | Musiek & Sosiale Wetenskap
Leta Loubser
Graadhoof Gr. 9 | Afrikaans
Camille Schoeman
Graadhoof 11 | HOD | Afrikaans
Janus Fourie
Graadhoof Gr.10 | HOD | Wiskunde
Karen De Bruyn
Graadhoof Gr.11 | Engels
Adéle Lamprecht
Engels
Adéle Opperman-Marais
Visuele Kunste
Alexa Nel
Wiskunde | Fisiese Wetenskap | Materie
Aniéke Ferreira
Engels
Annali Wilken
Afrikaans
Annelize Van Rooyen
LWET / NW/L
Arné Fourie
Wiskunde
Babette vd Merwe
Verbruikerstudies, Toerisme
Chanté Fry
Engels
Charlese Magnus
LOO
Cherietha Wagener
Wiskunde & WWG
Clarissa Smit
Afrikaans
Elderie Tucker
IT / RTT
Elizri Malan
Drama
Elmeré van de Berg
Lewensoriëntering
Esmarie Viljoen
LOO
Estelle Deport
Afrikaans
Hanno Vermeulen
Toerisme, SW en Geografie
Helé Smith
Verbruikerstudies
Hermien Bester
WWG
Ine-Mari Smith
Besigheidstudies
Isabel Theron
Drama
Jacques van der Merwe
IGO/TEG
Jomari Laning
NW/Lewe & Lewenswetenskappe
Liza Vermeulen
LWET / NW
Nadia van Staden
Wiskunde | Wiskunde Geletterdheid
Neil Murphy
Gimnasium en LO
Nerine Buitendag
Afrikaans
Nicolene Joubert
Afrikaans
Ninelle Jordaan
Wiskundige Geletterdheid
Paul Spies
IGO
Soné Janse van Rensburg
Engels
Stefanie Frey
Engels
Stella Nortier
Skeppende Kuns & Drama
Suanne Maree
Lewensoriëntering
Tessa Albertse
LOO
Thiardt Ingram
Besigheidstudies
Vianca Gouws
NW/L / L.WET
Zuané van Heerden
LOO
JIM FOUCHÉ PERSONEEL
AS OPVOEDER BY DIE HOËRSKOOL JIM FOUCHÉ ONDERNEEM EK OM:
AS OPVOEDER BY DIE HOËRSKOOL JIM FOUCHÉ ONDERNEEM EK OM:
- Die waardes waarvoor die skool staan, uit te leef: geloof, respek, verantwoordelikheid, regverdigheid, omgee, betroubaarheid en burgerskap.
- Alle leerders te respekteer ongeag geslag, ras, godsdiens, vermoë en agtergrond.
- Met gesag, deernis en met professionaliteit teenoor leerders op te tree.
- Die individualiteit en behoeftes van elke leerder te erken.
- Die waardigheid, privaatheid, vertroulikheid en regte van die leerders te eerbiedig.
- Onder geen omstandighede leerders te verneder nie en my te weerhou van enige vorm van fisiese of sielkundige misbruik.
- Ten alle tye ‘n voorbeeld te wees waarna ons leerders kan opkyk.
- Met vooruitbeplanning, goeie organisasie en stiptelikheid ‘n navolgingswaardige voorbeeld vir leerders te stel.
- Deeglike voorbereiding te doen, goeie onderrig te gee en te streef na uitnemendheid.

